Vandag gaan ons bietjie optel, klanke leer en woorde bou.
Optel:
Oefen nog:

Ouers, voel vry om nog plus somme met antwoorde tot 10 by te voeg.
Klankleer:
Laai die klanke hier af om tuis te druk. Indien jy nie die fasiliteite het nie, skryf gerus die klanke op stukkies papier om te gebruik.
Woordbou:
Laai die lys woorde hier af.
Lekker leer!
Sjoe hierdie is oulik!!!! My seuntjie ook graad 1 en ons gaan verseker van die probeer. Ons leer nou Gr.1 se sigwoorde op allerhande fun maniere.
En ek moet se…. dit maak n hengse verskil aan sy lees. Well done mamma
LikeLike
Baie dankie, Danele.
Ek is baie bly dat dit julle kan help.
Veilig bly.
Lisa
LikeLike
Baie baie dankie! Sjoe, ek het gewonder hoe ek my dogtertjie plus somme moet leer as die vingers te min raak. Nou weet ek… kolletjies. 🙂
LikeLike
Ek is bly dat ons kan help. Veilig bly!
LikeLike
Baie dankie dit was baie leersaam.
LikeLike
Ek is bly dat ons kan help. Veilig bly!
LikeLike
Baie dankie dis bja hulpsaam
LikeLike
Hi Alicia
Ek is baie bly dat jy die hulpbron kan gebruik.
Mooibly
Lisa
LikeLike
Baie dankie dit was baie leersaam
Mooibly
Rose
LikeLike
Ek is baie bly dat jy baat kon vind.
Mooibly
Lisa
LikeLike