Home

Welcome to leesamee.

This is a resource for the parents of Grade 1 children currently at home during the lockdown. There are daily posts featuring basic literacy and Mathematics that would ordinarily form part of the work done during the second term. Lessons are available in English, with Afrikaans to follow shortly.

Happy learning!

Latest from the Blog

Dis ‘n winkel!

Ek wou vir ruk reeds meer hulpbronne beskikbaar stel en dus het ek ‘n winkel op Teacha geloots. Ek het begin met Engelse leesbegrip aktiwiteite vir Engels Huistaal in Graad 1, maar as jy die pad van verlede jaar af reeds saam stap, is hierdie ideaal vir Engels Addisionele Taal in Graad 2!

It’s a shop!

I’ve wanted to make more resources available for a while now and so I’ve launched a shop on Teacha. I have started with some reading comprehension activities that are suitable for English Home Language in Grade 1, but also great for English First Additional Language in Grade 2!

Dag 100

Ons gaan hierdie week – Dag 96 tot Dag 100 – gebruik om oefentoetse te doen om te sien hoe goed ons kinders die werk verstaan, en om die areas waar hulle nog hulp benodig tot die lig te bring. Elke dag gaan bestaan uit die volgende drie formele aktiwiteite: Wiskunde, klanke en skryf. Bo…