Hallo! Lanklaas gesien! Ek hoop dat jy gereed is vir hierdie nuwe jaar en reeds jou ritme gevind het.
Ek wou vir ruk reeds meer hulpbronne beskikbaar stel en dus het ek ‘n winkel op Teacha geloots. Ek het begin met Engelse leesbegrip aktiwiteite vir Engels Huistaal in Graad 1, maar as jy die pad van verlede jaar af reeds saam stap, is hierdie ideaal vir Engels Addisionele Taal in Graad 2!
En hoe dan nou anders as om met ‘n uitverkoping te begin?
Hier is die skakel. https://teachingresources.co.za/vendors/leesamee-education/
Van die goedjies mag jy herken en ander is nuut, met meer wat binnekort gaan volg.
Geniet dit!
Lisa