Dag 91

Vandag is propvol pret! Ons gaan geometriese patrone uitbrei, oor aansigte leer, meer leer oor tyd, vrae oor ‘n grafiek beantwoord, ‘n klanktoets skryf, en ‘n begripstoets doen. Daar is ook ‘n klankaktiwiteit as Engels jou addisionele taal is. Hier gaan ons!

As jy nuut is kan jy die hulpbronne wat vir tel in veelvoude, klanke wat aangeleer is (om in klankkaarte op te knip) klanklyste, en sigwoordlys hier aflaai. Daar is ook ‘n paar oefentoetse oor Kwartaal 2 se werk.

Posisie en aansig:

Meting – Tyd:

Data hantering:

Geometriese patrone en Klanktoets:

Lees – Begripstoets:

Engels Addisionele Taal – Klanke: Ons leer Engelse klanke. Gesels saam en probeer om teen die einde van die week die sinne sonder die hulp van die video te sê. Probeer om altyd in volsinne te praat.

Jy’s ‘n ster!

Gaan speel nou lekker!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s