Dag 76

Vandag is propvol pret! Ons gaan geometriese patrone uitbrei, meer leer oor simmetrie, oor tyd leer, vrae oor ‘n grafiek beantwoord, ‘n klanktoets skryf, en ‘n begripstoets doen. Daar is ook ‘n praat aktiwiteit as Engels jou addisionele taal is. Hier gaan ons!

As jy nuut is kan jy die hulpbronne wat vir tel in veelvoude, klanke wat aangeleer is (om in klankkaarte op te knip) klanklyste, en sigwoordlys hier aflaai. Daar is ook ‘n paar oefentoetse oor Kwartaal 2 se werk.

Geometriese patrone:

Simmetrie: Onthou dat wanneer ons die lyn van simmetrie trek, albei kante dieselfde moet wees. Trek die lyne vryhand – ons gaan vorentoe eers met liniale begin werk. Probeer eers self en kyk daarna na die memo onderaan die aktiwiteit.

Meting – Tyd:

Data hantering:

Klanktoets:

Lees – Begripstoets:

Engels Addisionele Taal – Woordeskat: Ons leer hierdie week oor plaasdiere. Gesels saam en probeer om teen die einde van die week die sinne sonder die hulp van die video te sê. Probeer om altyd in volsinne te praat.

Jy’s ‘n ster!

Gaan speel nou lekker!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s