Vandag is propvol pret! Ons gaan geometriese patrone uitbrei, meer leer oor simmetrie, oor tyd leer, vrae oor ‘n grafiek beantwoord, ‘n klanktoets skryf, en ‘n begripstoets doen. Daar is ook ‘n praat aktiwiteit as Engels jou addisionele taal is. Hier gaan ons!
As jy nuut is kan jy die hulpbronne wat vir tel in veelvoude, klanke wat aangeleer is (om in klankkaarte op te knip) klanklyste, en sigwoordlys hier aflaai. Daar is ook ‘n paar oefentoetse oor Kwartaal 2 se werk.
Geometriese patrone:

Simmetrie: Die werkkaart is geneem uit die Departement van Basiese Onderwys se Werkboek 2 vir Kwartaal 3 en 4.

Meting – Tyd: Maak jou eie horlosie.

Data hantering:

Klanktoets:

Lees – Begripstoets:

Engels Addisionele Taal – Woordeskat: Ons leer hierdie week oor troeteldiere. Gesels saam en probeer om teen die einde van die week die sinne sonder die hulp van die video te sê. Probeer om altyd in volsinne te praat.
Jy’s ‘n ster!
Gaan speel nou lekker!