Omdat die Graad 1’s by ons skool vroeg begin het met Kwartaal 2 se werk het ons die kwartaal se werk reeds voltooi. Om daardie rede neem ons Graad 1’s hierdie week ‘n akademiese breuk.
Vir ouers wat nogsteeds wil hê dat hul kinders werk moet doen, sal ons elke dag ‘n aktiwiteitsboekie van Dag 54 tot 56 beskikbaar maak.
Ons sal op Dag 57 terug wees met normale lesse.
Veilig bly!
Lisa