Day 54

Because the Grade 1’s at our school started with Term 2’s work a bit earlier than most, we have completed the term’s work. For that reason, our Grade 1’s are taking an academic break this week.

For parents who wish their kids to still do some work, we will make an activity booklet available each day from Day 54 to 56.

We will be back with our normal lessons on Day 57.

Stay safe!

Lisa

Dag 53

Omdat die Graad 1’s by ons skool vroeg begin het met Kwartaal 2 se werk het ons die kwartaal se werk reeds voltooi. Om daardie rede neem ons Graad 1’s hierdie week ‘n akademiese breuk.

Vir ouers wat nogsteeds wil hĂȘ dat hul kinders werk moet doen, sal ons elke dag ‘n aktiwiteitsboekie van Dag 54 tot 56 beskikbaar maak.

Ons sal op Dag 57 terug wees met normale lesse.

Veilig bly!

Lisa