Dag 8

Vandag gaan ons lekker dinge doen! Ons gaan in 2’s tel, optel, woorde ontskommel, lees en ‘n storie skryf! Kom ons spring weg!

As jy nuut is, kan jy die hulpbronne wat vir tel in veelvoude, klanke wat aangeleer is (om in klankkaarte op te knip) en die klanklyste hier aflaai.

‘n Nota aan ouers: Laat jou kind toe om soveel moontlik van die skryfwerk te doen. Dit hou hom/haar nie bloot net langer besig nie, maar bied veral die geleentheid om te oefen om korrek na (af) te skryf – ‘n vaardigheid wat normaalweg baie fokus sou ontvang in die klaskamer. Van die take is uitdagend, maar moenie net die antwoord gee nie. As jou kind vashak, gee eerder ‘n leidraad of lei hom/haar deur die stappe om self by die antwoord uit te kom. Jy sal verbaas wees oor hoe slim kinders kan wees!

Tel in twees tot 50:

Optelling:

Klanke – Woorde ontskommel:

Lees hierdie sinne – ons gaan hulle heelweek oefen. Probeer om elke dag vlotter as die vorige dag te lees. Vra vir Mamma of Pappa om te help met die moeilike woorde.

Skryf ‘n storie – Ordening:

Jy is ‘n ster! Kyk net hoe oulik het jy vandag gewerk! Baie mooi.

Gaan doen nou iets lekkers.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s