Ons gaan vandag iets lekkers doen vir kuns, in tiene tel, verdubbel, optel, woorde in woordfamilies rangskik en lees. Kom on begin!
As jy nuut is, kan jy die hulpbronne wat vir tel en klanke hier aflaai. Knip die “Klanke wat ek ken” bladsy in blokke om vir woordbou te gebruik.
Maak ‘n kaartjie:
Gebruik helder kleure en versier jou kaartjie op enige manier wat jy wil. Neem ‘n foto en stuur die kaartjie vir die persoon na wie jy verlang.

Tel in tiene tot 100 en agteruit:

Verdubbel:

Optel:

Klanke – Woordfamilies

Lees die sinne. Probeer om so vlot as moontlik te lees.

Jy het so mooi gewerk! Gaan speel nou lekker.