Dag 5

Vandag gaan ons ‘n klomp lekker aktiwiteite doen! Ons gaan in vywe tel, bietjie ondersoek instel in die kombuis, halveer, handskrif oefen, klanke leer, lees en sinne ontskommel. Kom ons begin.

Die drukbare hulpbronne wat in vandag se les gebruik word, is beskikbaar onder Downloads.

Tel in vywe:

Tel in vywe deur elke keer vyf blokkies aan te spring.

Data hantering – besoek die kombuis:

Skuus dat die video op sy sy is.

Halveer:

Handskrif:

Probeer om die letters op die regte manier te vorm. Moenie bekommer om die boonste lyn te raak nie – fokus vir nou eers om elke keer die onderste lyn te raak.

Klanke:

Oefen vandag die -ak woorde op die klanklys vir kwartaal 2. Vra vir Mamma of Pappa om vir jou die vyf woorde te vra soos ‘n toets. Ek hoop dat jy volpunte sal kry!

Lees:

Oefen weer om jou sinne te lees. Kyk hoe vlot jy dit kan doen.

Skryf – Ontskommel die sin:

Die sin wat jy moet onstkommel is

die bal. skop Vlooi

Skuus dat die video op sy sy is.

Welgedaan! Gaan speel nou lekker.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s