Vandag gaan ons in 2’s tel, fokus op kombinasies van 5 (minus), woorde ontskommel, lees en sinne skryf. Kom ons begin!
Al die hulpbronne wat in vandag se les gebruik is, kan by Dag 1 afgelaai word. Klik hier om nou daarheen te gaan. Nuut vandag is die blad om in veelvoude te tel. Laai dit hier af.
Tel in twees:

Indien jy nie toegang tot ‘n printer het nie, kan jy ‘n getalleblok op ‘n bladsy maak en elke tweede getal inkleur soos hier gewys.
Aftrekking – kombinasies van 5:
Oefen nog.

Handskrif:

Klanke – geskommelde woorde:

Lees:

Sinne skryf:

Jy is sommer baie oulik!
Gaan doen nou iets lekkers!